Wednesday, 16 January 2013

Burgerlike Opvoeding vir Suid-Afrikaners

Contemporary history experiences of Kallie de Beer

Tuesday, January 15, 2013

PADONGELUKKE: SUID-AFRIKA




(TRANSLATE AFRIKAANS INTO ENGLISH) BURGERLIKE OPVOEDING VIR PADGEBRUIKERS
Verlede kersseisoen het Herman Toerien se padslagtingartikel in Volksblad, 23 Desember 2011, anomie, as hoofrede vir die gebrek aan respek vir re”els van die samelewing verskyn. Sederdien is 2013 vir Suid-Afrikaners ingelei met die voorspelbare sirkel van ‘n agressiewe padkultuur. Anomie ontstaan ondermeer vanuit ‘n toestand van wetteloosheid, gebrek aan maatskaplike norme, en doelose vervreemding van etiese kodes. Burgerlike ongehoorsaamheid is dus ’n respons teen die morele afwykings van die huidige Suid Afrikaanse owerheid en wat veroorsaak dat die burgery respek vir juridiese norme verloor. (Vergelyk die strekking van die artikel.) Volgens my mening impliseer dit insgelyks burgerlike ongehoorsaamheid of politieke ongeletterdheid.
Politieke geletterdheidsonderrig of sogenaamde “civil education” is dus dringend nodig om ’n meer aanvaarbare vlak van beskawingsmondigheid op alle lewensterreine te bevorder. Veral vir burgerregte op ons land se padnetwerke en vervoerstelsels. Omrede anti-normatiewe gedrag op die padnetwerke en vervoerstelsels diverse vorme van burgerlike ongehoorsaamheid genereer, is politieke geletterdheid in burgerlike opvoedingsverband die bes moontlike antwoord teen anomie. Oopleerprogramme in openbare padgebruike moet in skole, kolleges, universiteite in samewerking met private sektor onderriginstansies (SETAS) uiters dringend geskep word.  Dit is veral ’n prioriteit vir taxi- en vragmotorbestuurders. In geheel beskou, sal ’n politiekgeletterde burgery die owerheid en amptenary toenemend tot verantwoordelikheid roep om hulle menseregte in die totale samelewingsorde te beskerm. Veral ook op die land se lewensgevaarlike paaie.

0 Comments:

 

Tuesday, 15 January 2013

Rachel De Beer

Contemporary history experiences of Kallie de Beer

Tuesday, November 06, 2012

RACHELTJIE DE BEER


A movie about this South African icon is on its way. Afrikaans speaking children way back was impressed with the story about this little girl, Racheltjie de Beer, who protected her little brother, Dirkie, in the snow. Diwwie de Beer, the most acknowledged researcher of the De Beer family history in South Africa, however, could find no genealogical trace of such a family. Still, the story about bravery of South Africans has been established --among others-- into the history books forever.

It is speculated that the South African author, Eugene Marais, read about a brave act of an American girl in the USA who saved her brother in the severe cold weather and may have customized it into a South African version. This happened in the 1920's (circa). Marais was a medical doctor, well educated and must have been informed and influenced about the news reports around the world.

Though the story of Racheltjie "may now be genealogically proved to be historically incorrect", it will still be interesting to follow the debate about such a film.
 

Genetic Ancestors: De Beer