Kallie, Jy maak hier 'n baie interessante venster oop op die herkoms van die De Beer familie. Ek stel eintlik net belang om te weet waar die De Beer vandaan gekom het wat ons eerste voorouer hier aan die Kaap was. Uit Diwwie de Beer se boek is daar bietjie onsekerheid of hy uit Swede, Nederland of Duitsland gekom het. My pa, B.K. de Beer was van mening dat ons van Belgiese oorsprong is, maar is nie op enige feite gebaseer nie. Nog iets wat nie wetenskaplik is nie, is dat Russiese burgers vir my genoem het dat ek baie soos 'n Rus lyk en dat hulle gedink het ek kom van die St. Petersburg area af. Is daar miskien 'n sterker Russiese konnotasie as wat ons van bewus is? Het jy al jou DNA laat ontleed? Ek probeer my pa se boek "Agter die Magalies" elektronies uit te gee hierdie jaar. Vriendelike groete, Jaco de Beer www.agterdiemagalies.co.za
Married to Christa. Three children. Johan(M), Christo(M) and Sanmariè(F).one daughter In Law, Henriette and one son In Law, Louwrens Schlebusch. As family man and proud grand father of five grand children, Reinhardt (m), Elrie (f)Kalista (f)Sanè (f) and Lourine...I strive to enhance a healthy southern African society. Also in my part time capacity as external assessor & moderator at the University of the Free State in Political Science related post graduates. Above all, I am sincerely interested in the De Beer family history, new uncovered facts about the Christian Bible, traveling and science.
Kallie,
ReplyDeleteJy maak hier 'n baie interessante venster oop op die herkoms van die De Beer familie. Ek stel eintlik net belang om te weet waar die De Beer vandaan gekom het wat ons eerste voorouer hier aan die Kaap was. Uit Diwwie de Beer se boek is daar bietjie onsekerheid of hy uit Swede, Nederland of Duitsland gekom het. My pa, B.K. de Beer was van mening dat ons van Belgiese oorsprong is, maar is nie op enige feite gebaseer nie.
Nog iets wat nie wetenskaplik is nie, is dat Russiese burgers vir my genoem het dat ek baie soos 'n Rus lyk en dat hulle gedink het ek kom van die St. Petersburg area af.
Is daar miskien 'n sterker Russiese konnotasie as wat ons van bewus is?
Het jy al jou DNA laat ontleed?
Ek probeer my pa se boek "Agter die Magalies" elektronies uit te gee hierdie jaar.
Vriendelike groete,
Jaco de Beer
www.agterdiemagalies.co.za